• NDERF is die grootste Naby Doodse Ondervinding (NDO) web blad in die wereld.
    NDERF staan vir; "Near-Death Experience
    Research" fondaasie

    Daar is meer as 4900 ondervindinge van reg oor die
    wereld wat vertaal is in veele taale.

NDERF NDO Definisie: "NDO helder ondervinding geassosieer met waargenome bewussyn buite die ligaam wat gebeur in die tyd van die werklike, bedreigde of dreigende dood." NDERF staan vir; "Near-Death Experiences Research"

Almal is Welkom!

Met julle hulp, NDERF het meer as 'n half miljoen leesers 'n maand wat die woord van liefde, vrede en wereldwye gemeenskap verspry. NCERF staan vir; "Near-Death Experiences Research Foundation"






NDO verduideliking


Eric Bunch het uitsteekende werk gedoen - Kan nie wag om die film te sien nie! Hierdie is 'n uittreksel uit 'n onderhoud vir die film "The Veil". Die is 'n dokumentere film wat sal verken wat geloof, wetenskap en persoone wat dood gegaan het en terug gekom het aarde toe, ons kan leer oor wat die leewe omhels na ons dood gegaan het. Die film kom uit in 2021.

Wie Is Ons

Die perfekte mengsel van wetenskap, gemeenskap, spiritualiteit en diens!

*** Ons het vertaaling hulp nodig - Jy kan een ondervinding of 100 onderfindings doen.

(Die lyn van bokse hier onder begininde met die turquoise gekleurde "Humanitêre diens" is 'n trap-stap element: kliek op die bokse onder om meer uit te vind oor die "NDERF" se doen en laate

FILOSOFIE/MISSIE VERKLARING:

Wanner genoeg mense lees van die liefde, vreede en hoop; kan hulle miskien dan die verandering in hulle leewe maak om 'n meer liefdevol, barmhartige persoon wat werklik hulle leewins kan leewe sonder eenige vrees.

Ons kan dan die wereld verander om 'n beeter plek te wees om in te leewe, soos heemel op aarde - soos bo, so ook onder.

Jody Long is 'n Prokereur, wat gelesensieer in Washington. New Mexico, Louisiana en in die Navjo Reservaat.

Sy is die Webmeester vir die Naby Dood Navorsing Fondasie ("NDERF") vir die laaste 15 jaar en verskaf ondersteuning en 'n vorum vir NDO's en die wat meer wil weet van die nadoodse leewe. Sy het 'n paar dekaade se ondervinding in die navorsing van paranormale verskynsels Sy is ook die Webmeester van die "After Death Communication Research Foundation (ADCRF) www.adcrf.org en die ander bewuste onderving Web blad wat alles behels wat NDO of ADC (OBERF) www.oberf.org nie behels nie.

Jody was behulpsaam met "Evidence of the Afterlife," die New York Times koerant se treffer boek. Sy het ook die boek "From Soul to Soulmate: Bridgs from Near Death Experience Wisdom" en "God's Fingerprints: Impressions of Near Death Experiences," wat die eerste boek was op die onderwerp in Chineese Koministuse Repebliek.

Jeffrey Long, is 'n mediese dokter wat praktiseer in bestraaling onkologie, wat radioaktiewe bestraaling gebruik om kanker te behandel in Houma, Louisiana.

As wetenskaplike, het Jeff, die NDERF geform in 1998. Hy het belang gestel of NDOe waar was deur NDO mense direk te kontak en hulle direk te ondervra. Die antwoord wat hy gekry het was 'n belisse JA! As gevolg van sy ondersoeking / navorsing het hy die " New York Times best seller, Evidence of the afterlife: The Science of Near Death Experiences."

As 'n toonaangewende NDE-navorser en 'n mediese dokter het Jeff op nasionale media verskyn, insluitend O'Rielly Factor, NBC vandag, ABC met Peter Jennings, die Dr. Oz Show, die History Channel, die Leerkanaal en National Geographic. Hy het ook op Fox News Houston en by die New York Akademie vir Wetenskappe verskyn.

Dr. Long, skrywer van "Near-Death Experiences: Evidence for their Reality" gepubliseer in die mediese joernaal, "Missouri Medicine" en word nou in die Nasionale Biblioteek van Geneeskunde gelys. Dit is 'n groot probleem vir die vestiging van die geloofwaardigheid van NDE met wetenskaplikes en die mediese gemeenskap. U kan die gratis artikel aflaai en lees deur hier te klik. U kan die gratis artikel aflaai en lees deur hier te klik..

Ons Gewilde Projekte

"NDERF" Geïnspireerde boeke

Jeffrey Long, MD

Vir die wat wil weet


God en die Hiernamaals brei uit op dr. Long se bevindings oor die hiernamaals en is die eerste diep wetenskaplike verkenning van NDO-rekeninge wat God of geestelike wesens teëkom. Hy deel rekeninge van NDOrs wat God ontmoet. Wat hy ontdek, is dat hierdie getuigskrifte unieke ooreenkomste deel wat oorweldigende bewyse lewer dat God werklik is.


Jody Long, JD


Lees party van die beste NDOe.


Hierdie is 'n voel-goeie boek met sommige van die mees diepgaande NDOe wat ooit aan “NDERF” voorgelê is. Hierdie boek is geskryf om NDOs te deel met mense wat dit geniet om boeke te lees of wat nie toegang tot 'n rekenaar het nie.




Jody Long, JD

Liefde en verhoudings


Liefde is die nommer een idee wat deur die NDOe beskryf word en om deur verhoudings oor liefde te leer, is die nommer een rede waarom ons aarde toe kom. Hierdie boek plaas die twee konsepte saam om te help leer om dit in ons eie lewens toe te pas.



Jeffrey Long, MD

Neem NDO navorsing na 'n hele nuwe vlak!


"Daar is tans meer wetenskaplike bewyse vir die werklikheid van Nabye Doods Ondervinding (NDO) as wat daar is vir hoe om sekere vorme van kanker effektief te behandel," sê die bestralingsonkoloog dr. Jeffrey Long in sy baanbrekende boek "Evidence of the Afterlife."



Siel-raakende kommentaar

Ons wil ons lesers bedank vir die mees hart-gevoelde kommentaar deeling met ons.

Meer van ons Lesers

Dankie!

Deel jou NDO met ons.

Ons het twee ander webwerwe wat toegewy is aan ander aspekte van bewussynservarings. ADCRF www.adcrf.org is vir kommunikasie na die dood (ADC). OBERF www.oberf.org is vir alle ander ervarings wat nie 'n ADC of 'n NDE is nie, soos geestelik transformerende gebeurtenis, krag van gebed, ervaring uit die liggaam, meditasie -ervarings, voorsterflike bestaan, prekognitiewe drome, ens.


Privaatgyt: Ons deel nie jou private inligting of jou e-posadres met enigiemand onder enige omstandighede sonder jou toestemming nie. Ons hou doelbewus nie u inligting op die webwerf in 'n databasis as 'n bykomende voorsorgmaatreël om dit van “hackers” weg te hou nie. Ons stuur enige e-pos van ander aan jou en dan is dit aan jou as jy wil reageer. Ons het niks te koop hier nie. Ons gebruik ook nie “koekies” nie.